Ek sal vanaf 30 Okt vir 10 dae afwesig wees wat Fotoskool betref, maar Lientjie staan vir my in. Ek gaan Sederberge en Kgalagadi toe. 

Hennie

Views: 113

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Augi AUGUSTYN on November 7, 2013 at 11:19am

'n Regte foto ekspidisie - geniet dit

Comment by Piet Nel on November 3, 2013 at 6:36am

Hoop jy het dit geniet Hennie ek mis jou kommentaar

Comment by Tina le Grange on November 1, 2013 at 6:06pm

Geniet die wegbreek Hennie;  jou plek is leeg hier by FS :-)

Comment by Christa Snyman on October 31, 2013 at 8:06pm

Geniet dit - ons is jaloers! Sien uit na jou foto's!

Comment by Pieter Steyn on October 31, 2013 at 12:51pm

Geniet die trippie en rus goed uit

Comment by Anita du Toit on October 30, 2013 at 1:23pm

Geniet dit gate uit en veilig reis!!

Comment by Christelle on October 30, 2013 at 1:02pm

Hoop dit is 'n wonderlike tyd!  Sien uit na jou fotos!

Comment by Mathys DOMAN on October 30, 2013 at 12:49pm

Geniet dit en baie dankie vir al die wenke en kommentare.

Groete.

Thys

Comment by Doretha Kock on October 30, 2013 at 11:24am

Ons gun jou die wonderlike ervaring en gaan geniet elke oomblik.

Comment by ArrA on October 30, 2013 at 11:09am

Jy gaan seer gemis word!  Wees veilig, geniet elke oomblik en bring 'n Ventertjie vol pragfoto's terug.  Vaya con Dios.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html