Wil graag 4 foto's op 6 x 4" doen in photoshop as 'n action.  Het al klomp aksies probeer, maar elke keer wat ek dit probeer hardloop in automate werk dit nie.  Kan iemand dalk stapsgewys vir my help.  Het al die webwerwe ookprobeer maar kom nie reg nie. asb en dankie.

Views: 82

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 14, 2015 at 2:28pm

As jy nie daar reg kom nie verander die fotos na gif formaat en laai gif-maker af

Comment by Annelise on November 20, 2014 at 8:28am

Dankie Pieter

Comment by Pieter Steyn on November 19, 2014 at 7:12pm

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html