Views: 115

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita Smith on September 20, 2012 at 1:32pm

Dankie hiervoor Hennie! Sal hierdie les saam met my "swart-lappie-les" bêre.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2012 at 10:35am

Baie dankie vir hierdie les Hennie, vir ons wat nou eers by fotoskool aangesluit het is dit baie leersaam.  Ek sal hard werk om dit reg uit te voer.

Comment by Sandra Grobler on September 18, 2012 at 10:18am

Hennie - die foto van die enkele nes - as ek sulke fotos neem is die wit van die wolke gewoonlik so uitgewas dat ek niks met die foto kan doen nie. Ek sou wou probeer om dit eerstens met met kamera verstelling te verbeter en dan te photoshop. Enige raad asb?

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html