Bietjie meer oor die FotoFUNatix speletjie.

Hallo Julle,

Net om te laat weet dat FotoFUNatix vir 7-9 Desember op Spesiale Aanbod is vir R120.00 (en dan R30.00 posgeld in Suid-Afrika).  Ons kan 100 speletjies op hierdie aanbod verkoop. Indien jy belangstel, stuur gerus 'n e-pos aan ignophoto@gmail.com.

Loer gerus na die video hierbo om te sien hoe die speletjie werk.

Groete

Igno

Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Igno van Niekerk on December 8, 2017 at 9:06pm

Hallo Elna,

Ek sien uit daarna om julle terugvoer en idees te ontvang.

Geniet die naweek!

Groete

Comment by Elna Geringer on December 8, 2017 at 10:40am

Dankie Igno. Die kinders kom kuier Kerstyd en raai wat gaan ons doen???????

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html