Die Kaapse Fotoskolers het besluit ons gaan Sondag 9 Maart om 9.00 vm by Butterflyworld in Klapmuts byeenkom om mekaar te ontmoet, en gesellig te verkeer rondom fotografie. Enigeen wat belangstel is baie welkom al kuier jy hier van 'n ander provinsie. Daar is 'n restourant wat baie lekker etes bedien, so dit beloof om 'n heerlike kuierdag te wees.Ons gaan baie slimmer huiswaarts keer met al die kennis wat ons gaan opdoen van die wat weet hoe!!

Sien julle daar!

Views: 156

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by ISSI POTGIETER on March 14, 2014 at 9:12am

nita, ek wil net vir jou bedank vir die voorvat in die reëlings! jy is 'n ster !!!!

Comment by Pieter Steyn on March 11, 2014 at 1:06pm

Dankie vir die deel van die fotos dit was goed om julle van nadeby te leer ken - Dit wil voorkom asof julle baie lekker dag gehad het. Mooi so vir julle daar in die Kaap 

Comment by Anita du Toit on March 10, 2014 at 2:05pm

Ek het foto's op die Kaapse Photosphere .. onder GROUPS..geplaas van die byeenkoms. Dankie Igno vir die daarstelling van die geleentheid  om nuwe vriende met dieselfde belangstelling te maak deur Fotoskool. Ons het dit terdee geniet, en gaan dit sommer 'n instelling maak. Dankie vir elkeen wat daar was, julle het dit spesiaal gemaak.

Comment by Igno van Niekerk on March 8, 2014 at 9:05pm
Sien uit na julle foto's!
Comment by Anita du Toit on March 7, 2014 at 9:47pm

Christa, ek maak alweer planne vir nog 'n byeenkoms en ons was nognie eens by die eerste een nie!

Comment by Christa Snyman on March 7, 2014 at 9:38pm

Oeeee .. julle maak ons ander klomp darem lekker jaloers, nê! Geniet dit en ons wag vir daardie mooi (en skelm) foto's!

Comment by Pierre Hardinge on February 27, 2014 at 7:23am

Pieter ek sal seker maak daar kom skelm fotos op FS.......glo my....lol

Comment by Pieter Steyn on February 25, 2014 at 12:15pm

ja ja vryf dit in - dit is mos die KAAAAAP  - glo julle sal lekker tydjie hê - geniet dit en deel maar julle wedervaringe met ons asook al die skelm foto's - moet nie suinig wees nie - lol

Comment by Gerrie Lambrechts on February 25, 2014 at 7:59am

Hi Anita ek glo dit gaan lekker wees. Ons gaan lekker kuier.

Comment by Pierre Hardinge on February 25, 2014 at 6:00am

Kan nie wag nie wag nie Anita.....

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html