• Naand almal

  • Mag ek vra of enigeiemand hier weet van iemand wat n Canon 70-200 f4 wil verkoop of ruil?

Views: 119

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gene on June 24, 2015 at 7:19pm

Waar adverteer jy die 70-300 ?

Comment by Gerhard Niemand on June 23, 2015 at 7:27pm
Ek het nog nie een gekry nie. Ek moet my 70-300 is usm eers verkoop kry of n ruiltransaksie aangaan
Comment by Gene on June 23, 2015 at 6:37pm

Gerhard , al 'n lens kon kry of nie ?

Comment by Pierre Hardinge on June 18, 2015 at 4:47pm

Gerhard Gene ken van volg maar sy raad jong ten minste kan jy probeer vir paar maande garrentee ook

Comment by Gene on June 17, 2015 at 6:36pm

Outdoorphoto ( Pta ) Kameraz ( Rosebank , Jhb ) ORMS ( Kaapstad ) verkoop almal 2de Hands .

Vind hulle op die net , bel en vra. ODP Classifieds is ook 'n plek vir privaat aankoop. Bly ver weg van Junkmail , en OLX . BidorBuy is 'n opsie , wees egter daar ook seker voor jy geld oorbetaal.  Eerste genoem is betroubaar , gee waarbarg vir 'n wyle en koerier met erkende maatskappye.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html