Ek het twee fotos opgelaai van die afgelope naweek se Cell C mini lugskou. Die lug was 'n lelike kleur gewees en baie deinserig. Die agtergrond is dus nie mooi nie.

Wat die fotos besonders maak is die posisie waar dit geneem was - reg op die eindpunt van die aanloopbaan wat met spesiale toestemming geskied het.

Dit is 'n geweldige ervaring om die vier bulderende Harvards laag bo-oor jou te sien vlieg met hulle kenmerkende klank. Dit is seker iets wat net een keer toegelaat was en derhalwe 'n een kans in 'n leeftyd.

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Nico Blignaut on September 21, 2010 at 11:55am
Bly jy leef nog en die fotos pragtig

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html