Baie dankie julle vir koms op ons fotos riem onder hart fotografie is wonderlik

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on December 16, 2013 at 4:54pm
Baie dankie Ferdinand vir jou aandeel om FS so aangenaam en leersaam te maak. Beste groete
Comment by Pieter Steyn on December 16, 2013 at 4:26am

Vir jou ook Ferdinand 4 uur in die oggend dan sit jy al klaar reg vir die dag - gereed met woord of twee van wysheid. Geniet die vroeg oggend geselsies.

Comment by Annelize Barnard on December 14, 2013 at 11:43pm

Dankie ook vir jou 

Comment by Dine Potgieter on December 14, 2013 at 2:06pm

Dankie ook vir jou! Fotografie is inderdaad wonderlik.

Comment by Piet Nel on December 14, 2013 at 5:29am

Ferdinand dankie vir die oulike oompie wat jy vir ons is geniet die vroeg oggend gesels baie ʼn geseënde feestyd vir jou en as ons die lewe hou maak ons weer volgende jaar so, ons fotoskool mense geniet jou baie  

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html