Dankie Deon dat ek jou foto mag gebruik het in my blog

Ons Fotoskolers het op een of ander wyse altyd 'n invloed op mekaar en veral, 'n positiewe invloed.

Onlangs het ek 'n blog geskryf oor die siel van 'n kunstenaar en daarin het ek verwys na aasvoëls. Deon het in 'n kort tydjie uistekende fotos geplaas van die Monnik-aasvoël asook die Swart Aasvoël. Hy het toe toestemming gegee dat ek dit mag gebruik.

Ek deel die skakel na die blog soos bo in die "Post Title" asook hieronder.

In my hart glo ek dat elke persoon wat die lens opneem 'n kunstenaar is. Sommige ontluikend. Ander gevestig. Ander weer aspirerend.

Ons kom soms met stampe en stote by die eindbestemming.

Kommentaar is welkom op die blog.

Engela

 http://labriblog.wordpress.com  ;

(Die gevoel van 'n klip / My Muse)

Views: 108

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on December 12, 2014 at 12:28pm

Engela ek is maar heeltemal dom met die blog storie, hoop dit kom by jou uit. Ek is nou hier waar jy vir Deon dankie se dat jy sy fotos kon gebruik het. Se vir my waar sal ek die een kry wat jy van gepraat het.

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on December 11, 2014 at 9:08pm

Dankie Deon. Het jou ge-"inbox" voorrdat ek die kommentaar hier kom lewer het.

Comment by Deon on December 10, 2014 at 1:06pm
Dis vir my n opreg n voorreg gewees Engela. Baie dankie vir die blog.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html