Digitale Fotografie met 'n nuwe baadjie!

Ons bied graag weer ons boek aan Fotoskolers. Dit is beskikbaar as 'n e-boek in jou 'inbox'(R295), CD (R295)(Gratis aflewering) en as gedrukte kopie (R650 plus versendingskoste).

Skryf vir my (Josef) by superfoto7@gmail.com of besoek ons webblad http://bitly.com/17ecITw vir meer inligting. Sluit aan by baie tevrede fotograwe en gee jou fotografie 'n gawe hupstoot!!

Die voorblad is ontwerp om een van Hennie se pragtige makrofoto's maar die inhoud het nie verander nie en is nog steeds van dieselfde uitmuntende gehalte.

Views: 117

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Albertyn Potgieter on May 21, 2015 at 6:24am

Hi Renette. Hennie of Josef kan dalk beter antwoord, maar ek dink as jy op die boek se voorblad kliek, is daar n stadium wat jy grepies uit die boek kan besigtig. Groete, Albertyn 

Comment by Albertyn Potgieter on May 21, 2015 at 6:22am

Comment by Elna Geringer on May 21, 2015 at 6:06am
Renette,jy kan maar koop,die boek is baie oulik en help met baie aspekte van fotografie
Comment by Renette van der Merwe on May 20, 2015 at 6:02pm

Waar kan ek die boek besugtig ek sal graag so een wil kop maar eers kyk

Comment by Albertyn Potgieter on May 18, 2015 at 2:03pm

Ek het vanoggend n comment op "Forum" geplaas in verband met die boek. Wil net herhaal dat dit n ONGELOOFLIKE stuk werk van julle 2 here is!! Baie Geluk! Die boek is aan te bevele vir beginner sowel as gesoute fotograwe. Dit is "verstaanbaar" geskryf en ek wil dit ten sterkste aanbeveel. Dink ook dit is een van die beter geskenke wat elke Fotoskoler vir n Fotografie vriend kan gee!! groete, Albertyn

Comment by Elna Geringer on April 1, 2015 at 3:41pm

Ag neeeeeee Josef.......snik snik......wil ook so ene he!!!!

Ek speel sommer Josef,dit is stunning

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html