Digitale Fotografie, 'n Omvattende gids.

Views: 1458

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on February 3, 2015 at 11:30am

Josef en Hennie,

Hennie en Josef,

Graag wil ek jul gelukwens met hierdie unieke handleiding in E-boek.

Het myne deurgelees en dit is die mees omvattende werk, wat ek nog teëgekom het.

Die illustrasies en inligting is uitstekend, maklik leesbaar en verstaanbaar en baie goed aangebied.

'n Moet hê vir elke fotograaf.

Baie dankie dat jul hierdie "breinkind" die lig laat sien het.

Dit is fantasties, dat jul kennis en ervaring op so 'n wyse, vir die nageslag bewaar word.

Comment by Josef Steyn on January 31, 2015 at 6:54pm

Dankie Colin. Dat jy nut uit die boek put doen my hart sommer baie goed.

Comment by Colin Hill on January 31, 2015 at 4:56pm

Ek wil eerstens vir ons twee here baie gelukwens met 'n uitstekende stukie werk waar mens die jare se ondervinding kan sien en ervaar.  Ek het dit aangeskaf en nou so halfpad deurgewerk.  Wat 'n uitstekende werk.  Seker die eerste fotografie boek/gids wat ek koop waar die skrywers hulle eie geheime tne "tricks" met die leser deel en verduidelik hoe om dit te implimenteer.  Die boek is 'n moet vir die beginner sowel as die gevorderde fotograaf se biblioteek as 'n verwysingsgids. Welgendaan, doen so voort.  Baie dankie dat julle bereid was om te gee wat julle op julle manier ervaar en ek dink op 'n harde manier self moes uitvind.  WELL DONE

Comment by Josef Steyn on January 24, 2015 at 4:14pm

Dankie Cronje. Ek is bly jy vind nut uit die boek.

Comment by Cronje Botha on January 24, 2015 at 3:33pm

Ek het myne al 'n klompie hoofstukkie deurgewerk. Wat 'n voorreg om fotografiese termes in Afrikaans verduidelik te kry. Enkele termes wat vir my onduidelik was in nou verstaanbaar. Dit is 'n pragstuk en  werklik waarde vir geld. Baie dankie Josef en Hennie. Dit moes baie tyd in beslag geneem het. Ek is oneindig dankbaar vir die taak wat jul verrig het.  

Comment by Josef Steyn on January 24, 2015 at 3:09pm

Dankie vir jou vriendelike woorde Dine.

Comment by Dine Potgieter on January 24, 2015 at 2:57pm

Ek het pas myne oopgemaak - wat 'n pragstuk. Die Afrikaans maak dit 'n versamelaarsitem - en die vertaling is uit die boonste rakke! Glo my maar - hierdie boek is baie billik, en die geld oor en oor werd. (Ek het al teleurstellende ervarings met baie duurder fotografie-boeke gehad). 

Comment by Josef Steyn on January 23, 2015 at 12:37pm

Dankie Gerrie. Stuur asb. jou epos adres aan my by superfoto7@gmail.com dan vertel ek jou alles.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 23, 2015 at 12:36pm

Skies, baie dankie vir jou en Hennie se harde werk om dit ’n werklikheid te maak. Ek glo dit sal beslis ’n groot aanwins wees.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 23, 2015 at 12:35pm

Josef my seun sal my en Tina se geld per e-bank aanstuur.  Sal die Cd net so lekker lees soos wat hulle hier oor die boek sê. Kan mens daarop heen en weer blaai?  Ek het vir hom gesê hy moet die Cd bestel.  Ek is baie dom met boeke oor die lug.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html