Digitale Fotografie: 'n Omvattende Gids / Digital Photography: A Comprehensive Guide

Hierdie omvattende gids oor digitale fotografie bevat 'n groot hoeveelheid inligting oor hoe om die beste uit jou kamera en die omgewing rondom jou te haal. Dit bevat meer as 400 foto's ter illustrasie en by heelwat van hulle word presies vertel hoe die foto geneem is.

   Die Afrikaanse weergawe van die boek is nou ook deur Kwarts Uitgewers gepubliseer in 'n formaat wat geskik is vir i-pads ens. Dit is by die uitgewers self, asook op Kalahari.com, Exclusive Books en nog 'n paar ander plekke beskikbaar.

    Jy kan die volgende weergawes bekom:

a) Afrikaanse E-boek geskik vir I-pads: 

Digitale Fotografie: 'n Omvattende Gids   http://www.kwarts.co.za/E-Books/tabid/95/ProductID/10119

b) Gedrukte weergawe (Afrikaans + Engels) E-pos my (Josef) superfoto7@gmail.com

c) E-boek (Engels) geskik vir i-Pads: E-pos soos bo:

d) E-boek geskik vir rekenaar gebruik (Afrikaans + Engels) E-pos soos bo

e) CD's Afrikaans + Engels. E-pos soos bo.

Koste: Alle e-weergawes R295  Gedrukte weergawe: R650 plus versendingskoste

Vir meer inligting: (of om aan te skaf) http://bitly.com/17ecITw

Views: 978

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Colin Hill on January 21, 2016 at 7:56am

Hier is ie skakel na die boek en ook die inligting vir die aankoop daarvan

www.hogsbackinfo.co.za/superphoto

Comment by Antoinette on January 20, 2016 at 8:30pm

Is die boek nog beskikbaar en  waar kan ek dit koop.  

Comment by Colin Hill on September 25, 2015 at 8:19am

Altyd my plesier want dit het regtig 'n verskil gemaak ek waardeer jou en Hennie se effort

Comment by Josef Steyn on September 25, 2015 at 8:18am

Dankie Colin. Ek waardeer jou positiewe inset.

Comment by Colin Hill on September 25, 2015 at 8:07am

Ek wil graag hierby byvoeg hierdie gids het 'n REUSE verskil in my fotografie gemaak.  Ek wil u uitnooi om te kyk na my fotos wat ek in die laast maand of twee geplaas het.  Miskien almal perfek nie maar baie, baie beter.  Ek sal die boek vir enige fotograaf al neem jy net jou kinders en kleinkinders af of al is jy profesioneel, aanbeveel.  Hierdie twee here het 'n magdom kennis en ondervinding en is nie skaam om te deel nie.  Baie dankie

Comment by Elna Geringer on September 23, 2015 at 5:20am

My boek is langs my rekenaar en ek gryp gereeld daarna vir hulp.Soms wag ek vir 'n program om af te laai en dit gaan bietjie stadig.........dan is die boek my lekkerste leesstof

Vir jou en Hennie kan ek net nog n 1000 keer dankie se vir die boek

Comment by Josef Steyn on September 20, 2015 at 9:07pm

Dankie Cronje, ek waardeer jou opmerking.

Comment by Cronje Botha on September 20, 2015 at 3:24pm

Hierdie boek is vir my van baie groot waarde en gebruik dit gereeld om weer op te skerp. Ek kan dit met groot vrymoedigheid sterk aanbeveel

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html