Ek het n Nikon coolpix P100 digitale kamera tekoop.Dit is regtig so goed soos nuut(baie min gebruik) en alles nog in oorspronklike verpakking.Alles is ook volledig(bat.laaier,kabels,ens...)Rede vir verkoop:kamera wat ek gewen het,en ek gebruik net dslr kameras. prys:R1800. skakel a/u. 0823776615

Views: 185

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Geo Jooste on February 3, 2013 at 10:08pm
Baie dankie Elaine,waardeer dit baie.Ek het darm reeds die kamera verkoop,baie dankie
Comment by Igno van Niekerk on January 26, 2013 at 3:07pm

Hallo Geo! Sjoe, jy weet hoe om te wen :-) Jy kan gerus daardie wenfoto's bietjie met ons deel!! Fotoskolers, julle kan gerus van Geo koop :-)

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html