Net so vinnige boodskap om mee te deel dat Piet se skoonseun gisteraand by, Piet se woning, oorlede is as gevolg van hartaanval. Die skoonseun het die 20ste van Dubai af gekom sy jaarlikse vakansie.

Piet ons dink aan julle in die tyd - altyd in ons geedagtis - sterkte daar mater. Dra simaptie oor aan dogter vrou en gesin.

Views: 174

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elma Coetsee on July 1, 2014 at 5:19pm

Sterkte Piet dink aan julle as gesin en bid vir julle.

Comment by Christa Snyman on June 30, 2014 at 10:16pm

Baie jammer om te hoor van jul groot verlies Piet.  Dink aan julle en dra julle in ons gebede.  Baie sterkte!

Comment by Gerda Robbertse on June 29, 2014 at 7:43am

Jammer om te hoor van julle verlies Piet dink aan julle in die moeilike tyd en bid julle sterkte toe

Comment by Carl Joubert on June 25, 2014 at 4:55pm

Woorde het ek nie om so n groot verlies te beskryf nie. Sterkte Piet, julle is in ons gebede.

Comment by Ben van Heerden on June 24, 2014 at 8:38pm
Dit is baie hartseer nuus Piet. Ons dra jou en jou familie in ons gebede op in hierdie swaar tyd. Msg julle die Here se vertroosting en die krag wat net Hy kan gee ryklik ervaar.
Comment by JJ on June 24, 2014 at 8:34am

Baie sterkte daar vir julle almal Piet, julle is in ons gebede!

Comment by Igno van Niekerk on June 23, 2014 at 9:54pm
Baie sterkte, Piet. Dink aan julle.
Comment by Magda Huisamen on June 23, 2014 at 3:21pm

Simpatie en baie sterkte, Piet. Dink aan julle!

Comment by Elna Geringer on June 23, 2014 at 2:30pm

So jammer om te hoor Piet. Sterkte vir almal en weet dat julle nie alleen is in tye soos die nie.

Comment by Dean Swanepoel on June 23, 2014 at 1:50pm

Hi Piet, sorry to hear the bad news, may you and your family have strength during this difficult time.  

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html