Hi Igno en skoliere. Hoop julle kan help. Elke foto se kommentaar kom deur na my E-pos toe. Daar is so n instrukaie by elke kommentaar om dit te voorkom maar dit lyk nie of dit saakmaak of jy die een of die ander kies. Dit oorlaai my posbus so dat ek nie kan inkom by my posbus nie. Dit se hoeveel ongeleesde e-posse daar is maar wanneer ek dit probeer lees dan se die rekenaar dit kan nie die bladsy wys nie.

 

onthou die 9junie is internet af

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on June 2, 2012 at 11:43am
Als reg Igno, gelukkig ni te erg darm nie.
Comment by Igno van Niekerk on June 2, 2012 at 11:40am

Hallo Susan,

Sjoe, ek raai daar was fout met diensverskaffer (ning), ek vra om verskoning vir almal wat deur die reuse aanslag getref is...

Comment by Susan on June 1, 2012 at 8:58pm

Dankie Igno, ek moet ook deel dat ek donderdag aan in 7min se tyd 325 emails van fotoskool gekry het. Al die kommentaar wat ek gelewer het van dag 1 is weer vir my gestuur. Dit was nogal 'n storie en 'n half en ek het my boeglam geskrik.

Comment by Igno van Niekerk on June 1, 2012 at 6:24pm

Hallo Donald,

Gaan na jou persoonlike bladsy (My bladsy), loer dan na die settings (regs bo), en by die tweede opie links sal dit wys E-MAIL. Daar kan jy kies watter e-posse jy wil ontvang. Groete, Igno

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html