Hallo Almal,

Ek wil graag hoor of van julle ook soos Susan en Donald 'n klomp e-posse ontvang het? Ek wil dit graag met die mense wat die fotoskool "server" hanteer opneem.

Laat weet groot asb!

Groete

Igno

Views: 125

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ria Pretorius on June 5, 2012 at 6:35pm

Hello, ek kry ook sedert gister n klomp e-posse

Comment by Susan on June 5, 2012 at 12:40pm

Hi, wat met my gebeur het, het net 1x gebeur en dit het nog nie weer gebeur nie. Ek het net skielik 270 of meer mails gekry van fotoskool in 7min se tyd. Ek glo hulle het iewers in die surver vergader en toe als weer gestuur. Die gewone comments kom deur soos normaal en ek het nog nie weer so probleem gekry nie. Dankie Igno.

Comment by Guy Jacques Zondagh on June 4, 2012 at 11:25am
Gaan na MY SETTINGS klik op E-MAIL en kies dan julle opsies...en SIEDAAR, probleem opgelos!
Comment by Liz on June 4, 2012 at 10:43am

Mense wat ek gewoonlik doen is om die "follow me" onder hierdie kommentaar blokkie te click dat ek nie "gefollow wil word nie"! So kry ek nie hordes eposse nie.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 4, 2012 at 10:05am

Anita het jy op iets ingegaan om dit so te stel, ek sal ook daarvan hou om slegs nuwe fotos/kommentaar te kry.

Comment by Anita Smith on June 4, 2012 at 8:18am

Ek kry ook e-posse, maar net op die "nuwe" fotos/kommentaar. Ek verkies om dit te kry, sodoende weet ek wanneer daar op my fotos kommentaar is.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 3, 2012 at 8:58pm

Ek kry ook die klomp eposse, hoe sal ons dan weet daar is nuwe fotos opgelaai. Moet ons dit op die hoofbladsy gaan kyk? My sussie Tina is nou vir 3 weke weg en sy kon dit stop dat dit nie na haar gestuur word nie. 

Comment by Corne Lourens on June 3, 2012 at 9:46am

Ja ek het ook so klomp ontvang

Comment by Jannie Labuschagne on June 2, 2012 at 5:56pm

Hi Igno

 

Ja soos Donald sê. Dit lyk vir my as jy 'n foto geview het dan elke keer as iemand kommentaar lewer stuur hy vir jou 'n e-pos.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html