Nou ja vriende dis die einde van die jaar en nou tyd om te gaan rus. Ek maak vandag klaar by die werk vir die jaar en Sondag oggend ry ek en my vrou Ceres en Sederberge toe.

Dankie vir al die mooi foros wat ek kon besigtig het die afgelope paar weke. En dankie vir al die kommentaar en krits op al my fotos. Ek moet erken ek het n paar goed geleer.

Ek wil elke fooskool vriend n baie geseende Christusfees toewens en sommer n baie voorspoedige nuwe jaar. Vir elkeen wat op ons land se paaie gaan wees ry mooi en wees veilig. En die wat by die huis gaan wees geniet dit ook.

Geniet en hou aan KLIK!!!

Views: 109

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on December 15, 2014 at 2:11pm

Dankie Deon en geseende wense vir jou ook.Veilig ry en hou die kamera maar op die skoot..........

Comment by Gerrie Lambrechts on December 15, 2014 at 1:59pm

Dankie Deon, Mooi wense vir die Kersgety.  Voorspoedige reis.  Geniet die wegbreek en bring foto's saam vir 2015.

Comment by Pieter Steyn on December 15, 2014 at 5:09am

Dankie vir die wense en dieelfde word aan jou en gesin toegewens. Kaarte vol fotos word afgewag. Veilig ry

Comment by Tina le Grange on December 13, 2014 at 4:17pm

Baie dankie vir die goeie wense Deon.

Seënwense, gevul met Ware Liefde en Vreugde,  ook vir jou en jou gesin, geniet die vakansie en veilig ry.

Dankie vir jou kommentaar op my foto's - lekker om by mekaar te leer.

Groete tot, DV, 2015!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html