Hi almal!

Ek wil my studio ligte verkoop. Dit is twee Elinchrom BXRi 500w ligte met hul stands. Net een van die ligte is gebruik, die ander is nog nooit gebruik nie. Dit sluit sync kabels en twee softboxes in(ek dink 60cm x 60cm) en natuurlik die drasakke vir beide die stands en die ligte.
Ek het R16000.00 daarvoor betaal, ek wil graag R11000.00 daarvoor hê(ohb).
Ek sien die nuwe reeks kos al meer as R18000.00 by Orms. Die rede vir verkoop, hulle is te sterk vir my, ek gaan vir my ligte aanskaf wat laer output gee. Simpel nê! So leer mens maar...
Kontak my indien jy dalk wil kom kyk :)
Groete!
Ria

Views: 92

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ria Green on November 25, 2013 at 6:14pm

Hi Edwin,

Ek is tans besig om te onderhandel met 'n koper, sal jou laat weet as dit nie uitwerk nie :)

Groete!

Comment by Edwin Hawthorn on November 23, 2013 at 12:07pm

My nommer is 0827751601.

Comment by Edwin Hawthorn on November 23, 2013 at 12:07pm

Hi Ria weer Edwin. Ek wil graag hoor of jy nog jou ligte beskikbaar het asb. Groete

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html