Elzaan se foto Buite Burger kompetisie

Elzaan, dit was gisteraand vir my en Gerrie baie lekker om jou mooi foto van die Zebra by die prysoorhandigings-funksie te sien.  Om 'n mens se foto so opgeblaas en geraam te sien, is baie spesiaal.

Om onder die eerste 10 te kon wees is 'n prestasie en ons is baie bly saam met jou.

Veels geluk!!!

Views: 75

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 20, 2014 at 9:40am

Weereens veels geluk Elzaan, mag daar nog vele wees met ’n besliste wenner.

Comment by Pieter Steyn on June 20, 2014 at 3:50am

Sê ook baie geluk aan Elzaan

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html