VIR DIE WAT NABY GENOEG IS AAN PARYS HEG EK NET DIE INLIGTING AAN WAT VIR MY GEMAIL IS AAN

Hier is 'n foto geleentheid.  Die lugballonkampioenskappe word van 21-24 Junie 2012 in Parys gehou.  Afhangende van die weer gaan die ballonne elke oggend om 06.00 by Sunwa River Lodge in Parys opstyg en by Parys lughawe "refuel".  As die weer nie saam speel nie maak hulle 'n besluit op hulle oggend vergadering om 05:00 waar hulle die dag sal opstyg. DINK MAAR NET AS DAAR FOTOSKOLERS IS WAT DALK BELANG STEL  ,

O JA MOET OOK NET Sê NA AMPER 2MAANDE SAL EK WEER MY KAMERA TEEN VRYDAG KRY (HOPE SO)

GROETE

Views: 100

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liz on June 20, 2012 at 8:14pm

DANKIE vir die info sal dit dalk net kan maak.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html