Wat is die maksimum grote en minimum grote vir plasing van fotos op fotoskool?

Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elizma Fourie on September 26, 2013 at 4:35pm

Donald ek maak altyd myne kleiner as 1mb vir enige foto wat ek op die internet oplaai, of dit nou FB, FS of ander plekke is, op daardie manier kry wie ook al die foto wil aflaai, nie goeie resolusies nie.

Comment by Igno van Niekerk on September 24, 2013 at 12:02pm

Hallo Donald

Ons probeer dit maar so klein as moontlik hou, maar verkieslik nie meer as 3MB nie.

Groete

Igno

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html