Foto is geneem met 'n "trail camera". Dit was vroegoggend met mis. Marsmannetjies!? Verklaar asb.!

Views: 212

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marita McCabe on March 10, 2014 at 4:38pm

Jammer Jacques, het hulle nie meer nie.  Hierdie een was die beste. daar was onder andere een met drie "pilare", maar nie so duidelik nie. Die kameras word gebruik om te kyk watter ongediertes op sekere paadjies beweeg, so, dit wat nie nodig is nie word afgehaal.

Comment by Jacques van Delft on March 9, 2014 at 7:35pm

Wys ons nou die ander foto ook asb.

Comment by Marita McCabe on March 7, 2014 at 10:20pm

Ja Ben!!! Pieter, nou jou beurt laat waai met iets!

Comment by Ben van Heerden on March 7, 2014 at 4:30pm
Ag nee vrinne, nou is ek teleurgesteld! Ek het gehoop op iets bonatuurliks...
Comment by Pieter Steyn on March 7, 2014 at 3:44pm

die een is opgelos laat waai moet nog wonder fotos maak plek interessant

Comment by Marita McCabe on March 7, 2014 at 3:37pm

Stem saam Ronnie!  Dankie weereens Piet.  Nou kan ons regtig rus en die marsmannetjies alleen laat!!! Lekker naweek!

Comment by Ronnie Bresser on March 7, 2014 at 11:40am

Dankie Piet nou kan ons rus en ophou wonder.

Comment by Marita McCabe on March 5, 2014 at 8:41pm

PIET, jammer, ek is verkeerd. Daar was nog foto's wat so gelyk het en ja, dit is 'n bushnell ook!

My man se jy is d..... baie skerp en dankie!

Comment by Marita McCabe on March 5, 2014 at 5:06pm

Pieter, ek raai net so kliphard soos julle! Hahaa!! Wens regtig ek het geweet. 

Piet dit is die enigste foto wat so lyk. Die ander is normaal. Ek sal dit in elk geval oordra. Dankie.

Comment by Piet Roos on March 5, 2014 at 3:42pm

As daar nog sulke foto's op die reeks is,  is dit hoogs waarskynlik nattigheid op die lens.  Bushnell maak so as lig op lens val.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html