Fotografie Werkswinkel : 21 Junie 2014 (Primrose, Germiston ~ Gauteng)

Ek bied op Saterdag, 21 Junie ‘n basiese kamera en fotografie werkswinkel aan. Ons gaan die funksies van die kamera deurgaan en ook ‘n paar fotografiese riglyne en daar gaan heelwat praktiese oefeninge gedoen word in die tuin en rondom die dam by Waters Edge Estate in Primrose, Rietfonteinweg 72. Die werkswinkel sal wees van 9:00 tot ± 15:00. Die koste beloop R300 per person en sluit tee/koffie asook middagete in. Stuur jou details na perse@vodamail.co.za sou jy belangstel of enige navrae het. Ons gaan lekker saam leer en deel en kuier!

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html