Fotografiese ontwerp - tweede deel oor die reel van derdes





Views: 345

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elizma Fourie on February 9, 2012 at 9:41am

Dit was nou baie leersaam ek het altyd my fokus regs gesit, hoekom weet ek nie, maar ek kan nou duidelik sien links lyk beter, behalwe mos nou as iemand of iets van regs na link beweeg, anders sal dit lyk of dit van die foto afloop as mens dit regs plaas. My komposisies "suck" hopenlik sal hierdie regs ding dit nou bietjie verbeter.

Comment by Edith Munnik on November 14, 2011 at 8:26am

Omdat ek 'n leek in fotografie is het die reel van derdes my baie gehelp om die balans van my foto's reg te kry en beter foto's te neem. 

Comment by Nico Blignaut on February 16, 2011 at 2:24pm
Ja ek stem saam Hennie hulle kan maar meer gereeld die lesse opsit.
Comment by Martie Venter on February 16, 2011 at 1:34pm
Sjoe - ek moet regtig meer dikwels hier by Fotoskool kom inloer - baie dankie vir die insiggewende en pragtig geïllustreerde lesse!
Comment by Jacques van Delft on January 24, 2011 at 5:42pm
Dankie, baie leersaam.
Comment by Nico Blignaut on January 24, 2011 at 10:21am
Dankie Hennie geniet jou lesse baie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html