Ek was vir 2 dae nie by die rekenaar nie weens omstandighede. Gevolglik het daar 'n "gap" in my resensies ontstaan, maar soveel fotoskolers het getrou kommentare gelewer dat niemand tekort gedoen is nie! Ek sê BAIE DANKIE! Hennie.

Views: 115

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by ISSI POTGIETER on October 10, 2013 at 8:24am

Stem stem stem... Hennie ek waardeer jou tyd wat jy gebruik om elke foto'tjie te krit! baie baie dankie!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 8, 2013 at 7:09am

Hennie ek be-aam wat Pierre, sê, ek lewer ook kommentaar op my sien en dink en val dikwels uit die bus, maar leer daardeur.  Dankie ons almal waardeer jou.

Comment by Pierre Hardinge on October 7, 2013 at 8:01am

Hennie en ons het jou gemis hoor....en vir jou wil ons ook net baie dankie se vir jou volgehoue ondersteuning en lesse en kommentaar....nogmals baie dankie

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html