Die fotos wat skolers plaas is so mooi dat mens vir almal wil dankie se dat hulle deelneem , Ek is seker ons sien mekaar se fotos maar kan nie komment gee op alles nie . Wees verseker in die stilte word elke foto ten volle wwaardeer dankie Igno vir jou lekker program

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 8, 2014 at 4:05pm

Jy praat hier baie groot waarheid Ferdinand

Comment by Doretha Kock on May 7, 2014 at 10:20am

Ferdinand, dankie dat jy dit noem.  Ek kyk ook na elke foto en lees die kommentaar, want so leer ek.  Dit is nie altyd moontlik om op almal kommentaar te lewer nie.  Dink ek gaan probeer om elke keer wat ek 'n foto plaas, op ten minste, die voorafgaande vyf foto's kommentaar te lewer.  Sodoende sal ek ook kommentaar lewer op Fotoskolers, se foto's, by wie ek dalk nie uitkom nie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html