Ai Stephen Moet hierdie met jou deel. Dit is seker maar goed as mens vir jouself kan lag ne onthou net niemand mag hiervan weet nie. Ek was nog altyd geinteresseerd in fotografie en koop toe vir my n Panasonic FZ5. Toe ek die boks oopmaak sien ek saam met die kamera is hierdie snaakse metaalagtige, silinderagtige voorwerp en dit lyk asof dit aan die kamera vasknip. Nouja na n bietjie sukkel kry ek dit nie reg nie en ek het ook nie tyd om die instruksies te lees nie want ek is te haastig om my kamera te gebruik. Besluit net daar en dan dit is seker maar nie belangrik nie want die fotos lyk goed sonder dit en smyt dit summier weg.

So spyt maar .... "the moral of the story ...if nothing works read the instructions.. Groete

 

Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liz on October 2, 2012 at 4:08pm

Yip if all else fails read the instructions hehe

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html