Wil jy Photoshop koop maar dis te duur? Wel, ek het goeie nuus vir jou. Daar is nou 'n program op die mark wat sterk aan te bevele is: AFFINITY PHOTO version 1.5. Dit kos ongeveer R800 in SA. Dit het in 'n oorsig in Digital Photo 5/5 sterre gekry. Ek haal aan: "Affinity may be very much its own software, but we can't help thinking that this is what Photoshop would look like if Adobe listened to every piece of feedback it received". Alles wat mens nodig het, is daar (behalwe miskien Layers & Masks - ek is nie seker nie). Sover ek kan sien, lyk dit beter as Elements en baie soos Lightroom. Ek het op die internet ook gaan kyk en dit lyk werklik indrukwekkend. So. dit lyk my hier is die arm man se Photoshop!

Hennie Cronjé

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on June 2, 2017 at 8:24am

BAIE DANKIE HENNIE

Comment by Leroi Harm Brewis on May 27, 2017 at 10:01pm

Hallo Hennie  Ja dit het layers en mask 

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2017 at 3:22pm
Dankie Elna.
Comment by Elna Geringer on May 17, 2017 at 1:53pm

Gaan na die skakel op internet vir "free trail". Die program kan aanlyn met kredietkaart gekoop word

https://affinity.serif.com/en-gb/photo/

Dankie Hennie

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2017 at 3:52pm

Dankie Hennie, weet jy waar mens dit kan koop?  Ek sal by my seuns skimp vir my verjaarsdag.

Comment by Tina le Grange on May 16, 2017 at 3:22pm

Baie dankie Hennie vir die inligting en dat jy  ons op hoogte hou

Comment by Doretha Kock on May 16, 2017 at 2:11pm

Dankie Hennie. Dit klink na baie goeie nuus.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html