Is daar dalk iemand in die Centurion are what lus is om `n paar togs te vat en ons teleer om HDR te doen. Iets soos Frank se photo buddy konsep 3 of 4 togs gaan saam en reel model of tema en bespreek die shoot en die uitkoms na die tyd.

Views: 129

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Amanda Currie on September 30, 2011 at 3:24pm

Jaco, hoe vorder jy met jou HDR?  Wil net vir jou laat weet dat ek en 'n paar ander ontmoet mekaar Maandag 3 Oktober 5:30 by die Circa Gallary Rosebank vir 'n HDR sessie.  Die fotos word geneem en dan kom ons Edenvale toe vir die PP.  Ons het die gebruik van 'n professionale fotograaf se studio.  Laat weet as jy wil saam kom, daar is 'n plekkie vir jou.

 

En enige iemand anders in die wereld wat wil saam.

Comment by Amanda Currie on September 23, 2011 at 12:38pm
Ons kan Maandag middag die 3 Oktober so 5:30 bemekaar kom in Rosebank (sal presiese plek bevestig) om die foto's te neem.  Ek ken'n professionele fotograaf (in Edenvale) wat die gebruik van sy studio vir ons aanbied om die rekenaar gedeelte van HDR te doen/leer.  Laat weet of dit julle pas.
Comment by Frans Venter on September 23, 2011 at 7:23am
LOL kom nou amanda moenie so modest wees nie. Ek kan op Maandae of `n Saterdag middag dalk selfs op `n Sonag.;)
Comment by Amanda Currie on September 22, 2011 at 2:04pm

Jitte, ek weet nie so mooi oor die training session gelei deur my nie, hahahaha, ek is self meer 'n leek op die gebied.  Het 'n goeie idee hoe dit werk op papier.  Ons gaan almal saam leer. Ek probeer op hierdie statium die regte "venue" kry vir die fotos, want nie elke foto is bedoel vir HDR.  Dan wil ek ook gou hoor, wat sal die beste werk vir almal.  'n Saterdag oggend of middag? As die week vir julle sal werk laat weet my asb.

Comment by Frans Venter on September 22, 2011 at 8:59am
Ons is bewis daarvan ons moet dit net doen iets soos `n training sesion gelei deur Amanda;)
Comment by Jaco Kamffer on September 22, 2011 at 8:10am
Yip, dink ek gaan vir eers n bietjie speel en kyk wat kan ek reg kry.
Comment by Robbie on September 21, 2011 at 12:28pm
Julle besef seker dat 50% HDR oor die rekenaar process gaan?
Comment by Frans Venter on September 21, 2011 at 11:49am
Hi het jy al `n datum?
Comment by Amanda Currie on September 20, 2011 at 8:42pm
Robbie en Jaco, julle is baie welkome.
Comment by Robbie on September 20, 2011 at 7:37pm
Sjoe, ek wil ook graag oor HDR leer... mag ek ook asb saam?

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html