Fotoskolers, 'n tyd gelede het Etienne van Heerden 'n "resep vir HDR fotos" (vir die Photomatix program) in Fotoskool gepubliseer. Die blog is egter nie meer daar nie. Is daar miskien iemand wat dit afgelaai het? Indien wel sal ek baie bly wees om kontak te maak en dit te kry. Dankie by voorbaat

Views: 65

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Frans van Heerden on November 12, 2011 at 7:34pm

Josef: Het jy dus reg gekom met die Blog? Indien nie, ek het n harde kopie en sal dit scan en vir jou epos indien jy dit steeds benodig

Comment by Josef Steyn on November 9, 2011 at 8:03am

Baie dankie Etienne. Ek gaan hom sekerlik gebruik. Ek waardeer die moeite wat jy vir my gedoen het.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html