Hello Fotoskolers, vir julle wat belangstel, hierdie boek is op die winkelrakke. Groete, Paul

Views: 147

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Paul Combrinck on February 4, 2014 at 6:42pm

Baie dankie Tina, ek het nie so opgelet na die boek se Voorblad-foto. Dankie dat jy dit raakgelees het en Riana baie geluk met die foto!!

Comment by Tina le Grange on February 4, 2014 at 6:02pm

Hallo mede-fotoskolers;  ek het so pas die WEG se fotografie-boekie begin lees toe let ek op dat hierdie voorblad-foto deur ons eie Riana Pretorius van Standerton geneem is.  Veels geluk Riana!

Comment by Dine Potgieter on January 17, 2014 at 9:40pm

Jippieee - het reggekom by P&P!

Comment by Riana Pretorius on January 17, 2014 at 1:19pm

Ons het die boek by Spar gekoop.  Baie interessante & leersame boek!!!

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 17, 2014 at 8:18am

Dankie. Het nog nie n plaaslike handelaar gesien wat die tydskrif plaaslik aanhou nie. My jnr koop dit wanneer hy dit sien

Comment by Vida van Schalkwyk on January 15, 2014 at 6:30am

uitstekende boek, by PicknPay beskikbaar!!

Comment by Dawie Grobler on January 14, 2014 at 9:43pm

Dankie dat jy laat weet het Paul. Ek gaan hom verseker vir my aanskaf.

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2014 at 9:28pm

Ek het hom nogal vanaand in my plaaslike Checkers gaan soek - sal my soekarea bietjie vergroot!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html