Aan enigiemand wat weet......................wat is die maksimum grootte toelaatbaar op Fotoskool?

Ek werk met Elements 9 en as ek klaar met die foto gewerk het, is die grootte daarvan meer as die oorspronklike foto en dan kan ek nie laai nie

Het enige iemand dalk ook die problem en hoe los ek dit op??????

Groetnis

Views: 69

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on May 31, 2014 at 2:33pm

Ns - dink die max is 10MB - stem egter saam Igno - verklein liewer tot onder 1.

Comment by Dine Potgieter on May 31, 2014 at 2:32pm

As jy in Layers gewerk het, onthou om die file te "flatten" (gaan na Layers en kies "flatten"). As jy die leer save, save as jpeg, NIE as pse-leer nie. Jy kan ook nadat jy ge"flatten" het, op Image kliek, Size kies, en die foto nog verder verklein. Ek verklein deesdae aggressief - die meeste van my fotoskool-fotos was wat my betref nog steeds te groot - gelukkig sal niemand waarskynlik my fotos wil steel nie!

Comment by Igno van Niekerk on May 30, 2014 at 2:49pm

Hallo Hester
Probeer jou foto redelik klein save (gebruik "save as" om die oorspronlike te behou. Dit help ook dat dit nie afgelaai kan word en hergebruik kan word deur iemand nie. Mik vir so net onder 1MB.
Groete
Igno

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html