Hoe verstaan mens dit? Kan iemand dalk verduidelik- Sonopkoms met mis, voor berg agter sy weerkaatsing. CanonSX10IS

Views: 149

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marita McCabe on March 11, 2012 at 2:55pm

Dankie Donald. Dit was vir my so kosbaar, die eerste keer dat ek dit sien. Jammer die foto is nie so stunning soos die werklikheid nie, of, die blote oog!

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 11, 2012 at 2:38pm

As jy weer n mooi reenboog sien, sal jy merk daar is n 2de reenboog... kyk na die kleure ....selfde gebeur met die berg

Comment by Charles Whitehead on February 18, 2012 at 11:32pm
Marita
Ek aanvaar jy verwys na die berg wat heeltemal onderbelig is slegs n silouette wys. Jimmy is reg in die stelling dat water lig sterk weerkaats. Die kamera sien die foto gaan heeltemal oorbelig (boonste deel) en verstel die beligting (verdonker) sodat die foto redelik uitkom. In die proses verdonker die voorgrond ongelukkig ook. Onthou dat kameras lees normaalweg die lig oor die hele foto en pas die verstellings van die kamera oorenkomstig aan

In so geval moet jy liefs 'n tyd kies wat alles beter belig is of alternatiewelik met die foto se beligting gaan speel op die rekenaar.In Photoshop kon jy dalk hier met die Shadow/Highlight tool verstellings gemaak het om die donker deel te verlig.

Ook kan jy HDR fotos probeer neem om die beligting reg te kry

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html