Huey en Elna Geringer en Tina le Grange Bloubergstrand 7 Junie 2016

Wat 'n heerlike voorreg was dit om vandag vir Huey en Elna persoonlik te ontmoet.

Ons het gesels asof ons mekaar al vir baie jare ken.

Views: 122

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 14, 2016 at 12:20pm

Heheheehehhe Tina, sit was sommer heerlik en nou lê ons volgende toer Hogsback toe voor........

Comment by Dawid Roos on June 9, 2016 at 6:21pm

So bly vir julle...kan sommer sien dit was lekker.. En ja Coenie het dit mooi geneem.. dankie vir die deel Tina.. 

Comment by Tina le Grange on June 9, 2016 at 1:43pm
Gerrie jy is reg, Coenie het die foto geneem. Ek wens ons klomp kon almal saamgekuier het. Igno nie alleen leer ons oor fotografie nie maar ons sluit ook pragtige vriendskappe.
Comment by Gerrie Lambrechts on June 9, 2016 at 12:24pm

FotoSkool maak Suid-Afrika al kleiner.  Baie mooi foto van julle.  Ek neem aan Coenie was die fotograaf.  Bly julle het lekker gekuier.

Comment by Tersia Weitsz on June 9, 2016 at 11:07am

Kon net heerlik wees!

Comment by Doretha Kock on June 9, 2016 at 8:24am

Wonderlik! Pragtige foto en lekker om na te kyk.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html