Ingesluit is 'n berig wat in die Buite-Burger verskyn het n.a.v. die foto-kompetisie.

Ek was saam met Gerrie by die prysuitdeling en ons was bevoorreg om vir Hugh-Daniël, wat nou pas by Fotoskool aangesluit het, te ontmoet.

Met sy leuse van "Ek glo jy kan altyd iets leer.  In my geval is dit:  Hoe meer ek leer, hoe meer geniet ek my fotografie" is ek seker dat hy vir ons 'n aanwins sal wees.

Baie welkom Hugh-Daniël en dankie dat jy jou pragtige wen-foto met ons almal gedeel het.

Views: 92

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on July 5, 2014 at 10:39pm

Welkom - fotografie het vir my "sanity"geword. Geluk ook met dit wat jy behaal het!

Comment by Hugh-Daniel Grobler on June 28, 2014 at 10:07pm

Baie dankie vir die wonderlike verwelkoming Tina. Ek wardeer! En ek is seker ek sal ook baie kan leer by julle.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 27, 2014 at 3:58pm

Dankie vir die plasing Tina, ons sien uit na sy foto's.

Comment by Tina le Grange on June 27, 2014 at 7:52am

Jammer julle, die laaste woordjies by die berig het weggeval.  Dit moet lees "Gerber sê vir inspirasie volg hy die doen en late van die wêreld se top-landskapsfotograwe"

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html