Ek het gekyk na 'n 200-400mm Tamron AF lens vir my nikon D3100, maar toe hoor ek die lens sal nie outo fokus op my kamera nie. Op watter kamera sal hierdie lens outofokus hê en watter zoom lense sal outofokus op my nikon D3100??

Views: 102

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerhard Oosthuizen on August 26, 2012 at 2:32pm

ek wil die d90 met die tamron 200-400mm gebruik vir wild en voels, sal hierdie kombinasie doeltreffend wees?

Comment by Gerhard Oosthuizen on August 25, 2012 at 9:30am

So Elaine, as ek dalk later 'n D90 aanskaf, behoort hierdie tipe lens met outo fokus te funksioneer op hom?

Comment by Elizma Fourie on August 24, 2012 at 3:53pm

Ai ou Gerhard lyk my ons altwee sit in die stryd met lense, ek is nou ongelukkig Canon en google en kyk nie eintlik na Nikon lense nie. Lyk my daar is 'n duisend en twintig verskillende dinge waarna mens moet kyk. Maar ek is seker die ander groot manne sal jou help.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html