In-camera abstract course by Prof Hennie Cronje

Ek het sopas 'n pos op my fotografie blog geplaas rakende 'n in-camera abstract course van Prof Hennie Cronje wat ek in Oktober 2013 bygewoon het. Ons is 'n groep fotograwe wat Prof Hennie versoek het om vir ons so 'n kursus in Bloemfontein te kom aanbied. Dit het in Oktober 2013 geskiet en dit was 'n reuse sukses - ten spyte die feit dat Prof Hennie dit die eerste keer aangebied het. Nogmaals baie dankie Prof Hennie. Ek het dit erg geniet en baie geleer. 

Vir diegene wat belanstel - hier is die link na die pos op my blog: http://willemkruger.wordpress.com/2014/01/01/in-camera-abstract-pho...

Ook die eerste keer dat ek met abstrak fotos eksperimenteer het - hier is 'n voorbeeld van 'n foto van die naweek.

Views: 193

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pierre Hardinge on January 6, 2014 at 2:04am

Awesome Willem..... en baie dankie dat jy met ons deel en moet ek by sê hierdie is n ongeloofike pragtige foto  met n Primere en Sekondere fokuspunte pragtige kleure...jy het die blaarpunte baie mooi gebruik...Hennie het julle baie goed geleer.....

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html