Inskrywings vir die Konsternasiestasie temafoto-kompetisie

Hallo Almal,

Sjoe, ek is jammer ek het nou eers kans gekry om die konsternasiestasie temafoto's op te spoor. Ek plaas gou die inskrywings wat ons het. As ons joune iewers gemis het, laat weet gerus deur te comment onder aan hierdie bladsy. Ons sal niemand se foto met opset miskyk nie, maar soms is daar 'n spelfout of ietsie wat maak dat die foto nie wys op ons soektog na die trefwoord nie.

Indien 'n fotograaf meer as een foto geplaas het, het ons probeer om net die ene te kies wat eerste wys.

NB - Laat weet gerus as jy ingeskryf het, en jou foto nie hier verskyn nie. Comment net onder aan hierdie blog.

Groete

Igno

Hier is SJ se foto:

En dan Ansie se foto:

Doretha se foto:

Donald Daniel Jacobs se foto:

Francien se foto:

Martha se foto:

Tema-foto "Konsternasiestasie"

Antoinette se mielieblaar-stasie:

Sarel se foto:

Elzaan se foto:

Vida se foto:

Annelize se foto:

Marianna se foto:

Des se foto:

Piet se foto:

Gene se foto:

Liz se foto:

Anita se foto:

Magda se foto:

Mandie se foto:

Esther se foto:

Pierre se foto:

Renette se foto:

Tina se foto:

ArrA se foto:

Heila se foto:

Gerrie se foto:

JJ se foto:

Piet se foto:

Leone se foto:

Amanda se foto:

Heila se foto:

Riana se foto:

Views: 148

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Igno van Niekerk on September 30, 2013 at 9:48pm

Hallo Ouens, Pieter - ek het regtig gesoek maar kry nie die duiwe nie. Ek search ook die naam konsternasiestasie maar kry niks op jou naam nie.

Comment by Renette van der Merwe on September 25, 2013 at 3:19pm

Dit gaan baie moeilik wees om 'n wenner te kies Die foto's is almal stunning Igno jy het al my simpatie.Wanneer gaan ons weet wie die wenner is.

Comment by Liz on September 6, 2013 at 4:37pm

Al wat ek kan se dit gaan baie moeilik wees om 'n wenner te kies want almal is uitstekend!!!!

Comment by Riana Pretorius on September 3, 2013 at 10:06pm

Hallo Igno, ek het ook 2 ingestuur op die 7de Augustus, maar sien nie een hier nie, kan jy dalk kyk a.s.b.
Dankie

Comment by Pieter Steyn on September 3, 2013 at 5:20am

More Igno my duiwe deurmekaarspul verskyn nie hier nie - het dit op 18 Julie opgelaai. Dalk het jy deurmekaar geraak met Piet en Pieter - sien Piet het twee foto's hierbo.

Groetnis

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html