Inskrywings vir die "Lugkastele in Lekkergoedland" kompetisie

Hallo Almal,

Hier is solank die inskrywings vir die Lugkastele in Lekkergoedland kompetisie...Loer gerus of ons dalk iewers ene oorgeslaan het. Laat weet dan net gou in die "Comments" afdeling.

Hier is Des se weergawe, kompleet met besemvlieers!

En dan Sylvia se sjokolade-foto:

En hier is Charles se Lekkergoedland...

En Antoinette se kasteel:

En kyk dan so lekker maankasteel van Zander:

En Riana se spookasemkastele:

Martha se lekker-lekkergoed kasteelhouers:

En Marietjie se steelfoto's tydens die skou:

 

En hier is Susan se foto:

TEMA-Lugkasteel in Lekkergoedland

Onthou gerus om te laat weet as ons dalk iewers ene oorgeslaan het!

Ons sal gou in die week beoordeel. Die wenner kry die volledige stel Photoshop-opleidings DVD's wat tans beskikbaar is. Vir meer inligting loer by: http://fotoskool.co.za/page/dvd-opleiding

Groete

Igno

Views: 518

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Mariska Cilliers on May 21, 2012 at 1:06pm

Igno kan Susan se inskrywing nie maar bykom nie?

Comment by Isoldé Laesecke on May 21, 2012 at 10:44am

Dis pragtig! En ja, mens wil hulle sommer almal opeet.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html