Wenner van die Ontgin Potensiaal temafoto-kompetisie

Hallo Almal,

Nou ja, hier gaan ons!
Die wenner van die "Ontgin Potensiaal" temafotokompetisie:

Baie geluk Annemari met jou interessante interpretasie van die tema! Stuur gerus vir my jou bankbesonderhede sodat ek die Frans van Heerden prys van R250.00 aan jou kan oorbetaal.

Hier is die ander foto's wat saamgespeel het!

Corlene het die potensiaal in lanbougrond gesien:

Antoinette het 'n jong ingenieur in aksie gesien:

Martha het 'n pianis op die sypaadjie sien sit:

Willem het die uitdaging in 'n baie kleiner omgewing gaan beproef:

Terwyl die potensiaal vir Tillie op die sportveld ontgin word:

Riana het gesien dat potensiaal ontsluit kan word:

Terwyl Cecilia 'n potensiele visserman raakgeloop het!

Charles het gesien hoe mens die potensiaal van volwassewording kan ontsluit:

En Martha het gesien waar ons volgende Florence Nightingale vandaan gaan kom!

Terwyl Annemari die idee vlerke gegee het...

Views: 185

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Annemari Coetser on March 23, 2012 at 7:00am

Dankie, Sonja. Jou Nuwe Begin wenner van Januarie is weer vir my baie treffend!

Comment by sonja grobler on March 22, 2012 at 9:34pm

Ai dis 'n baie interessante foto annemari! 

Comment by Annemari Coetser on March 12, 2012 at 11:36am

Dankie Frans en Mariska!

Comment by Mariska Cilliers on March 12, 2012 at 10:34am

Baie geluk Annemari!

Comment by Frans van Heerden on March 9, 2012 at 9:38pm

Baie geluk Annemari

Comment by Annemari Coetser on March 9, 2012 at 7:52am

Sjoe! Ek is hoogs in my noppies. Dankie vir die lieflike uitdagings en vir die kommentaar wat mens hier by fotoskool kry. Dit maak dat 'n mens soms jouself verras.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html