Inskrywings vir die "Serenade van Swaaie" Temafotokompetisie!

Hallo Almal!

Hoe lekker om te sien hoe hierdie tema interpreteer is. Kom ons loer gou na die inskrywings:

Laat weet ook groot asseblief as ons iemand se foto uitgelaat het! Dan plaas ons dit ook voor beoordeling.

So, wat dink julle van die foto's?

Hier is Elzane se foto:

Hier is Coline se foto:

En hoe heerlik is dit nie om weer een van Charles se foto's te sien nie:

Hier is Ria se foto:

En Sandra se kunstige verwerking:

En Willem se "Serenade of Swings."

Hoe lekker om ook weer een van Rudi se foto's te sien:

En Gerrie se vrolike kinders op die swaai:

Views: 219

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Joanette Le Cornu on October 23, 2012 at 4:33pm

Ek hou baie van Sandra en Rudi se foto's.

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 23, 2012 at 4:15pm

Sandra se kunswerk is die mooiste vir my

Comment by Susan on October 23, 2012 at 11:37am

Ek hou van Sandra en Rudi se samestelling van die tema, dit is baie mooi en oorspronklik.

Comment by Elize Badenhorst on October 23, 2012 at 11:03am

Sandra se kunstige verwerking is die beste foto vir hierdie kompetisie! Dis baie kreatief. 

Tweede sal ek sê is Charles Whitehead se foto. Ria se foto is baie goed vir "oorspronklikheid"!

Rudi s'n is ook net so mooi.

 

Comment by Coline du Toit on October 21, 2012 at 9:04am

Almal baie goed, maar Charles s'n is my gunsteling.

Comment by Liz on October 18, 2012 at 10:45am

Wow almal het hulle eie weergawe. Sal ook maar moeilik gaan om 'n wenner te kies aangesien almal hier wenners is! Sterkte aan die beoordelaars...

Comment by Mariska Cilliers on October 17, 2012 at 3:46pm

Baie mooi inskrywings!! Charles s'n is my gunsteling.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html