Inskrywings vir ons Sprakelose Sprankel temafoto's:

Hallo Almal,

Kom ons loer gerus na ons inskrywings...laat weet gerus as iemand iewers misgekyk is...onthou gerus dat ons net een temafoto van elke persoon kan laat beoordeel. As jy dus meer as een ingeskryf het gaan net ene hier verskyn...

Laat weet gerus wat julle van almal se interpretasies dink...

Hier is Susan se interpretasie:

En dan Elmarie se sprakelose baba:

Martha se bont handsaksprankel:

Cornelius se stil druppel:

Sandra se sprankelende poppie:

Ronny se herinneringbal:

Hannelie se glinster-oomblik:

Celeste se sonnige sprankel:

Mariska se abstrakte sprankel

Stephen se abstrakte foto:

Liz se stralende oomblik:

Gideon se weerkaatsing:

Cecelia se vervlegte sprankel:

Coline se sprankelende getypoel:

Riana se sprankelende oog:

Anita se makro-sprankel:

VickyLee se tjoepstil oog-sprankel:

Mara se perelsprankel:

Donald se goggarige sprankel:

Hier is Marinda se sprankelende bruid:

DSC00092-001

Views: 227

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karien Booysen on June 26, 2012 at 11:02am

Riana se sprankelende oog en Coline se sprankelende getypoel is vir my mooi, maar al die ander is ook baie mooi!

Comment by Loreen Claassen on June 24, 2012 at 5:42pm

Mal oor Celeste se sonnige sprankel.

Comment by Cathy on June 23, 2012 at 11:14am

Baie mooi almal! My gunsteling is VickyLee en Hannelie sin.

Comment by Vickeylee Jordaan on June 22, 2012 at 7:33pm

Hannelie en anita se foto's is amazing!

Comment by Zibeth Coetzee on June 22, 2012 at 5:01pm

As Leek mag kommentaar lewer is Liz se stralende oomblik my keuse.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 21, 2012 at 2:08pm

Sterkte beoordelaars, dit sal nie maklik wees om te kies nie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html