Inskrywings vir ons "Stippels en Stoppels" temafoto:

Hallo Almal,

Ek deel gou die inskrywings van die "Stippels en Stoppels" temafoto-kompetisie. Laat weet gerus as ek iemand oorgeslaan het. Daar is deesdae soveel inskrywings dat ek maklik iemand mis - so moet asb nie skaam wees om te laat weet of daar ene oorgeslaan is nie.

So, kom ons loer na die inskrywings...laat weet gerus in die comments watter ene met jou praat!

Groete

Igno

Hier is Anita se weergawe:

Des se weergawe:

Mariska se weergawe:

Donald se weergawe:

Tina se weergawe:

Liz se weergawe:

Susan se weergawe:

Sandra se weergawe:

Sonja se weergawe:

Ilza se weergawe:

Coline se weergawe:

Ilze se weergawe:

Jimmy Jim se weergawe:

Gerrie se weergawe:

Rudolph se weergawe:

Martha se weergawe:

Cornelius se weergawe:

Willem se "piece in time:"

Sylvia se weergawe:

Corne se weergawe:

Sandra se weergawe:

Martha se weergawe:

Antoinette se weergawe:

Views: 157

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liz on August 24, 2012 at 4:39pm

Elke foto hier is 'n wenner ... sjoe die verskillende idees is werklik wow.

Comment by Aikie Marais on August 17, 2012 at 10:27pm

Indrukwekkend, werklik indrukwekkend, Riana is reg ek sal nie weet wat om te kies nie, hoewel Liz se druppels aanklank vind in my siel.

Comment by Corne Lourens on August 16, 2012 at 6:26pm

Almal pragtige foto's, ek geniet dit om te sien watter interpretasie elke persoon het vir die tema's.  Ek dink die foto's wat vir my (persoonlik) die meeste impak het is Mariska en Coline se foto's.  Ander is almal pragtig, maar die tweetjies "praat" met my :-)

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html