Seker een van die grootste redes waarom ons foto's neem is om herinneringe vas te vang wat later weer gedeel kan word. Nou gegewe die moderne tegnologie is dit seker onafwendbaar dat daar nuwe sagteware sal kom wat sal meebring dat ons op i-pads, slimfone ens ons foto-albums kan stoor, foto's kan redigeer, en ja, met die familie kan deel.

Juis om hierdie rede het Adobe hulle Carousel program bekend gemaak. Huidiglik kan jy die program maand vir maand "huur" vanaf Adobe.  Gaan loer gerus na wat die program bied. Dit is nogal heel interessant om te sien waar ons fotografie heengaan! Indien jy dit aanskaf, of reeds het, kom deel gerus jou ervaring met ons!

Hier is die skakel: http://www.adobe.com/products/carousel.html

Sal graag wil hoor wat julle dink.

Groete

Igno

Views: 80

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Petro Cloete on November 13, 2011 at 6:34pm

Baie dankie vir die inligting oor die Adobe program Igno, ek sal nou moet oefen om by die tegnologie te bly. Groete.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html