Beste Fotoskool-vriende

Ek het via Rita Swanepoel se Facebook 'n nota gekry dat 'n Fotoskool-vriend van ons, Jimmy Thorne, baie verswak het as gevolg van kanker en dat hy môre oorgeplaas word na die siekeboeg by George en Annie Starke Homes in Bellville.  Hy is op morfien en slaap meestal.

Hy is reeds vir 'n geruime tyd by hierdie aftree-oord.

Kyk gerus na Rita se Facebook vir meer inligting.

Ek en Gerrie praat dikwels daaroor dat ons so baie by Jimmy oor fotografie geleer het.

Groete, Tina le Grange

Views: 110

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerda Robbertse on May 26, 2016 at 5:24pm

So jammer om te hoor van JJJ. Ek het al baie oor hom gewonder hokom hy so stil is.  Sterkte aan sy famielie

Comment by Dine Potgieter on May 20, 2016 at 4:00pm

Dit is hartseer - ek het baie van hom en sy fotos gehou. Dankie dat jy ons laat weet het.

Comment by Pieter Steyn on May 20, 2016 at 4:03am

Jammer om te lees van JJJ -

Comment by Doretha Kock on May 18, 2016 at 12:28pm

Tina, dankie dat jy ons laat weet het en sal hom opdra in my gebede.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2016 at 2:10pm

Dankie dat jy ook na die tehuis gebel het om uit tevind hoe dit met hom gaan.  Hy het altyd opbouende kommentaar gelewer. Jammer dat hy nou so agteruit gaan.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html