Ek het n Sony video kamera en ook n Pentax mik-en-druk en ondervind dieselfde "probleem". Wanneer die kamera op die maksimum 'zoom' gestel is is dit baie moeilik is om dit so stil te hou dat die video/foto skerp is. Ek vermoed dit het iets te doen met die ontwerp van die 'lens' meganisme (en ouderdom van die fotograaf;)). Op maksimum lengte is daar slegs n klein gedeelte van die metaal buis wat die lens vashou en moet oplyn en as daar 2 of 3 segmente is, vererger dit die beweging van die hand.(Ripple effect).

Oplossing... zoom met die voete.... stap nader indien moontlik andersins hou dit as n aandenking tot die geleentheid hom voordoen om die foto weer te neem.

Views: 80

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 18, 2015 at 3:41pm

goeie wenk wat ek in n tydskrif gelees het: om geboue af te neem: hou die rugkant van die kamera regop(loodregop)  en natuurlik bo horisontaal. Dit voorkom dat die foto die vorentoe-val  of agteroor-val voorkoms het

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html