Graag bied ek die volgende kameratoesting aan my mede fotoskolers aan. Al die toerusting is in prima kondisie en is net so goed as toe hulle nuut was. Die enigste rede vir verkoop is omdat ek dit nie meer gebruik nie as gevolg van die feit dat ek opgradeer het. Die ring lite flash wat ek aanbied is splinternuut en is nog glad nie gebruik nie. Ek verkoop dit omdat ek vind dat my fotografie in 'n rigting beweeg waar ek dit selde gaan benodig.

 

Die pryse wat ek vra verteenwoordig 'n afslag van ongeveer 20% op die pryse van ORMS en SA Camera. Hierdie is ware winskope.

 

Lys van toerusting:

 

Canon EF 100mm f2.8, USM, makro lens met Hoya UV filter, Hoya circular polarizing filter en lens hood. Prys vir die hele pakket: R5350.

 

Canon EF 75-300mm III USM, f4 - f5.6, zoom lens met Hoya UV filter.  R 2590.

 

Canon EF-S 60mm, f2.8, USM makro lens met Hoya UV filter. R3790.

 

Canon MR-14 EX macro ring lite flash met 58mm macrolite adaptor wat dit bruikbaar maak vir die 100mm makro lens wat bo aangebied word. R3890

 

Canon EF-S 18 - 55mm f3.5 - f5.6 IS, USM zoom lens met Hoya UV filter. R1790.

 

Afewering en betalings kan later bespreek word.

 

Fotoskolers wat belangstel kan my kontak by my epos: josefmsteyn@gmail.com of per telefoon 082 410 4241 of 045 962 1026.

 

Ek sal die naweek nie tuis wees nie, telefoonoproepe dus per sel tot Sondagmiddag.

 

 

 

 

Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html