Kan die Nikon 85mm f/3.5 DX VR Macro werk met extension tubes?

Hi soek raad, ek het onlanks die  Nikon 85mm f/3.5 DX VR Macro gekoop en is effens terleurgesteld.  Hoe nader ek is aan my voorwerp, met 1:1 fokus, hoe meer verloor ek diepte.  Hoe verder ek weg staan hoe meer verloor ek detial.  Ek wil regtig nader aan my voorwerp kom soos iemand met die vlieg se oe al afgeneem het.

Wat is beter om by te voeg, extension tubes of converter lens of altwee as ek regtig naby wil inkom.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald E Jacobs 2nd on May 4, 2013 at 5:33pm

Baie dankie Antheny, dit antwoord my vraag.  Nou het jy my hooked op nuwe idees.

Comment by Antheny Esterhuizen on May 1, 2013 at 10:42pm
Hi Donald, ek het ook onlangs 'n macro lens gekoop & daar wel wel een metode wat jy kan probeer. Gaan loer gerus op youtube na focus stacking, dit sal jou vraag 100% beantwoord. Macro fotografie is nogal moeilik, maar ek moet sê my eerste paar probeer slae dink ek is nie te bad nie. Sterkte, hoop jy kom reg. Groete Antheny

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html