Hallo Almal,

Na aanleiding van Jimmy Jim se versoek, sowel as die feit dat daar tans werklik baie foto's op fotoskool gelaai word het ek begin om Groepe te skep. Dit sal beteken dat jy sommer dadelik kan inval en kommentaar lewer of versoek by 'n groep van jou keuse.

Laat weet gerus of dit werk...

Groete

Igno

Views: 75

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Michael Cronje on February 8, 2012 at 4:02pm

Hi Igno, As mens net met groepe werk, dan moet mens 'n foto op die groep laai én op die hoofblad sodat dit wys by FOTO's... 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html