Ek was Saterdagmiddag in Rebeccastraat Kerkhof in Pretoria Wes toe die opsigter my wegjaag - geen fotografie toegelaat nie!

Het julle dit al beleef?  Ek dink hy wou omkoopgeld hê.

Views: 130

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Isoldé Laesecke on May 16, 2012 at 5:06pm

Ek het nou die dag ons Stasie (railway Station) gaan besoek - hy was gesluit gewees en met 'n lang gestaan en rondkyk het ek uiteindelik 'n wag gekry om vir R5.00 die stasie oop te sluit sodat ek 'n paar foto's kan neem.  Skandelik hoe die plek agteruit gegaan het.  

Comment by Tillie Beaton on May 8, 2012 at 7:20pm

Sjoe!  Nou voel ek nie meer alleen nie!  Maar ek moet vir julle sê, ek is ook al in Skotland aangesê dat ek nie mag foto's neem nie, so lyk my dit is maar 'n wereldwye ding.

Comment by Basil Spencer-Hicken on May 8, 2012 at 3:39pm

Dit is iets wat nogal begin erg word - in Kaapstad is dit 'n probleem ook - Daar is ek 'n lid van die CTPPA - Cape Town Professional Photographers Association wat gestig was spesifiek m die Stad tee te sit in die verband - sien die facebook link...https://www.facebook.com/CTPPA miskien kan julle so iets by julle ook begin?

Comment by Karien Booysen on May 8, 2012 at 9:08am

Jy moes die "opsigter" afgeneem het, daar's niks so vreesaanjaend soos onsekerheid, hy sou hopelik erg wonder wat jy met sy foto gaan doen.  Ek het jare gelede so veiligheids-praaatjie bygewoon en daar het die aanbieder gesê jy moet diewe/skurke afneem, hul is bang daarvoor, kyk net hoe kruip hul op tv weg vir kamera's agter baadjies......

Comment by Lian van den Heever on May 7, 2012 at 8:07pm

Piet, dis nie dieerste keer dat ek hiervan hoor nie. Daar was ook 'n insident by Emmarentiadam waar die sekuriteitswagte ook fotografie verbied het . Ek dink jy is reg; hulle soek "Betaling" en niksvemoedende toeriste word so gruwelooslik uitgebuit.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html